Run: Race Previous Next

3/12/2016

5:59 AM

50.4 km

4:00:31.44

4:47 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Het die race begin op gun-time. Al se reëls dat mat-to-mat gebruik kon word. Het eerste 15km of wat saam Louis Faasen gehardloop om hom te help sub-4 te doen, maar hy het gesukkel om by te bly en het toe maar met die plan aangegaan om sub-4 te doen. Het bietjie gesukkel teen Saartjie's nek op. Toe Andries en Jaco van Magnolia verbykom bo op saartjies het ek probeer by bly, maar ons het bietjie hard teen die bult afgegaan. Na die 43km mat het ek egter bietjie lui begin voel en my bene was bietjie gaar na die laaste paar weke se baie wedlope. Het maar toe so loop-hardloop die laaste 7km gedoen. Lae rug het bietjie gepla en was weer teer vir res van die dag. Het weer net rehydrat gedrink (3). Hier en daar 'n coke gevat ook guava ysie in laasye 2km. Het ook heel goed gevoel toe ek aartappel eet hier net na halfpad. Baie water gedrink. Het oor die algemeen heel ok gevoel na wedloop. Dag was semi-bewolk, maar bedompig in 2de helfte. Goeie training run.

Comments