Notes
Moes 2 keer toilet break vat. Tyd gestop met die "breaks". Official tyd was 1h38. Linker voet, wat met duimspyker deurboor is gister, het nie veel gepla nie, maar was redelik seer toe ek terug stap motor toe. Amper nie gehardloop weens besering. Bly ek het.
Hul het wel vir een of ander rede roete heeltemal verander na double lapper.