Run: Race Previous Next

8/31/2014

7:00 AM

21.1 km

1:27:19

4:09 km

Notes

Eerste sub-90 min half Marathon na my longontsteking episode! Bietjie langer gevat as wat ek verwag het, maar is bly ek kon dit darm weer in die jaar reg kry. Die race is ook gladnie so maklik as wat van die reviews sê nie! Maar dis goed georganiseer en sal dit enige tyd weer doen.

Comments