9/8/2014
5:28 PM
4 km
17:16
4:19 km
Nike Air Pegasus+ 29 (2013 Light Blue)
Die idee was om hierna die super circuit te gaan doen, maar het gevoel dit raak te laat, so is maar eerder huistoe. Het darm eers betjie my hamstrings gestrek op die masjien.