2/29/2016
9:00 PM
No additional information was recorded for this entry.
Ook ander strekke om heupe probeer los kry. Dis verskriklik stram oor die algemeen (nie weens gister se marathon nie). Voel eintlik baie minder geaffekteer deur die marathon as wat ek verwag.